Verbeter Kommunikasie In Die Huwelik
16 Beginsels vir effektiewe kommunikasie in die huwelik
2026
Die skrywer Gary Collins bied in sy boek “Christian Counselling” 16 beginsels aan vir effektiewe kommunikasie. Hierdie artikel bevat 'n bondige uiteensetting van die beginsels.
























